As jy nog wag om gevind te word... Is Weergalm bes moontlik nie die skeppings-ruimte vir jou nie. Weergalm is 'n ruimte vir inspirasie-saad-draers wat weet dat hulle liedjie-skepsels en inhoud het wat moet eggo terwyl hulle aanhou werk of herlaai. Dis die kreatiewes was verstaan dat JY IS GEKIES en as jy gekies is, is jy ook die een wat die planne moet maak om dit te realiseer.